Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Met die Holm gebore was verlede jaar ’n reuse sukses.
Ná die groot sukses van Bloemers & Roemers is hierdie lekker improvisasie-komedie terug op die verhoog.
Die 10de Mutual & Federal Agri Kierieklapper Fees vind in Augustus plaas en feesgangers kan hierdie jaar weer uitsien na twee volwasse dramas wat elke feesganger sal laat lag en dink.
Om met die helm gebore te wees is een ding, maar om met die Holm gebore te wees, is nie net één ding nie …
Die drie snaaksste vrouens in Suid-Afrika saam op een verhoog …
Verskeie temas kom na vore in vanjaar se toneelaanbod by die Aardklop Nasionale Kunstefees.
Ons vier Sussie se grootste treffers!
Dames, maak u reg vir die mees opwindende JDD vergadering ooit! Ja, onder leiding van u voorsitster, Me Surissa du Toit, en die ondervoorsitster Mev Dr Dina Dreyer, kyk ons in dié week se vergadering na Mev Dr Dina Dreyer se handsakversameling. En het sy handsakke, mense: verskillende style, kleure, materiale (plaaslik en ingevoer). Me [...]
In hierdie produksie, die vyfde vollengte Sussie-show, bekyk ons die wêreld, maar veral Suid-Afrika, deur Sussie (Marion Holm) se unieke bril.
Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.
Dis laat 1973. Sussie dog die hele gesin gaan net dorp toe, maar nee – hulle trek.
Van die gewildste produksies by vanjaar se Aardklop kunstefees is ‘n hele paar wat die lagspiere behoorlik gaan laat werk.
Onlangse kommentaar