// argiewe

Marion Holm

Hierdie tag word geassosieer met 19 bydraes

Oefen jou lagspiere vir Aardklop!

Van die gewildste produksies by vanjaar se Aardklop kunstefees is ‘n hele paar wat die lagspiere behoorlik gaan laat werk.

Die Rooibosriel

Sien die jongmense met die oorfone in die ore is mos horende doof en sienende blind, maar Ouma Makkie roep vir Pieternella Boom om die stories wat in die riel opgesluit is, oop te maak.

Braaivleis, rugby, sunny skies en … SUSSIE!

Hierdie karakters is gevul met patos, is skreeusnaaks en is bowenal so herkenbaar soos net Sussie hulle kan maak.

Dis die lewe, moenie lag nie!

Pedro Kruger sê Marion Holm is die snaaksste mens wat hy in ‘n lang tyd ontmoet het.

Die Tafel

Ses sketse oor die huwelik deur Saartjie Botha, Jeanne Goosen, Henrietta Gryffenberg, Leon Kruger, Malan Steyn en Chris Vorster.

Sussie is nou suur

Sussie kyk na almal om haar en kyk dan herhaaldelik in die spieël.