Skuif jy hierdie blad tot aan die einde sal jy opmerk dat The Green Zone nie veel punte kry nie. Laat ek jou dan sommer nou al verwar en begin deur te sê dat ek hierdie fliek geniet het.
Die tien (dis reg, vanjaar is dit 10) benoemings vir die beste rolprent is:
Die rolprente waarby Suid-Afrikaners belang het duik op in die Golden Globe benoemings wat Maandag bekend gemaak is.
Suid-Afrikaanse sport en geskiedenis ontmoet in Clint Eastwood se jongste film, Invictus.
Linda van Rensburg het ‘n paar steelfoto’s probeer neem op die stel van Morgan Freeman en Clint Eastwood se jongste rolprent.
Sommige dinge in die lewe maak net nie sin nie. Wil jy nou meer dat George Clooney nie te sleg vaar as regisseur nie.
Stuck on you is bietjie beter as die Farelly-broers se Me, Myself, & Irene en baie beter as hulle Shallow Hal, omtrent op dieselfde vlak as hul bekendste, There´s Something About Mary.
Onlangse kommentaar