Feesproduksies in ’n splinternuwe baadjie geklee, en kan groter gehore vanuit die gemak
en veiligheid van hul motors na feesaanbiedings op die silwerskerm kyk.
Sleutelwoord Argiewe:Melt Sieberhagen
Nagskofkliek
Hans Gouws – in sy dertigs, ’n veiligheidswag – spandeer sy agtste Paasnaweek in ’n ry aan diens by We Crate You Up Storage Solutions. Alleen.
Van der Merwe begin
Die fliek, Van der Merwe, begin vandag landswyd in teaters draai.
Jack Parow skryf temalied vir Van der Merwe
“He might make mistakes, maar hy bly altyd great … and remember my friend not all heroes wear capes …” is van die tong-in-die-kies lirieke uit Jack Parow se splinternuwe treffer, “Super Van”, wat spesiaal geskep is om die temalied van die rolprent – Van der Merwe – te wees
#Aardklop Skerpskerts Comedy Festival
Die toneelstuk is saamgestel uit verskeie sketse en parodieë, waar drie aktrises in die skoene van verskeie karakters klim en sosiale kommentaar lewer wat relevant is tot hedendaagse omstandighede. Sluit jou feesdag saans af met skaterlag in die geselskap van Suid-Afrika se voorste komediante. Met Schalk Bezuidenhout (4-7 Oktober) en Die Flying Dutchman (8 Oktober) …
#Woordfees Die flying Dutchmen
Twee komediante, een verhoog, ’n magdom moontlikhede.
Dis hoe dit was met 2015 II
Van geld vir Thuli tot snaakse troeteldier videos – Melt Sieberhagen neem weereens ‘n satiriese terugblik op 2015 se nuusgebeure.
Dis hoe dit was met 2015
Van narre in die parlement tot brandpoele by Nkandla – Melt Sieberhagen neem ‘n satiriese terugblik op 2015 se nuusgebeure.
Die Sneeukoningin
Die Sneeukoningin is ‘n internasionale animasie fliek wat op 30 Oktober 2015 landwyd in teaters begin draai.
Rocken skerp
Van Suid-Afrika se jong Afrikaanse skerpskertsers wys hoe gladdebek en grappig hulle is.