Mike van Graan se bekroonde toneelstuk by die Kunstekaap Arena is ‘n plofbare drama oor Joodse, Moslem en Christelike verhoudings in Kaapstad in die laat 1990s.
Die wenners van RSG en Sanlam se radiodramaskryfkompetisie vir 2009 is op 8 Desember aangekondig.
Die Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater (SPAT) vir 2009 gaan vir die eerste keer tussen vier tersiêre instellings uitgespook word.
Die beste van die Suid-Afrikaanse toneelwêreld is die naweek bekroon met die oorhandiging van die Fleur du Cap-toekennings in die Kunstekaap-teater in Kaapstad.
Die dramadepartement van die Universiteit van die Vrystaat is vandag by die Absa KKNK op Oudtshoorn met die 2008-Sanlamprys vir Afrikaanse Teater bekroon.
Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.
Die Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater (SPAT) vir 2008 gaan tussen die universiteite van Stellenbosch en die Vrystaat uitgespook word.
Die Naledi-pryse bekroon professionele hoofstroom-produksies wat in 2005 in Gauteng opgevoer is.
Dit is die middel tagtigerjare. Braam Visser is ‘n jong prokureur.
Onlangse kommentaar