’n Baie unieke uitvoering van Handel se oratorium Messiah is in Desember op Oudtshoorn te sien.
Sleutelwoord Argiewe:Minette du Toit-Pearce
Elijah deur Felix Mendelssohn
Elijah, Mendelssohn se oratorium, se kernmateriaal is een van die aangrypendste temas in die geskiedenis van religieuse koormusiek en is saam met Händel se Messias waarskynlik dié gewildste oratorium.
Eeufeeskonsert 2018
Die Universiteit Stellenbosch is in 2018 ’n volle 100 jaar oud. Dis ’n besondere, eenmalige gebeurtenis en ’n geleentheid om te vier.
Alleenstryd: Hendrik Hofmeyr Huldigingskonsert
Hierdie gedenkkonsert ter ere van Hendrik Hofmeyr se 60ste lewensjaar gee ‘n klein blik op die vokale komposisies van dié musikale reus in ons midde.
Vrouestemme | Women’s Voices
Die aanbieder van die program is Kaapstadse komponis en pianis Hendrik Hofmeyr en die program sluit in die Kaapstadse première van sy werk ‘Die skaduwee van die son’.
Niël Rademan: Franse Konserttoer
Niël Rademan en die gevierde mezzo sopraan Minette du Toit Pearce met Weens-gebasseerde pianis Ilse Schumann Montocchio, tree vanaf 9 – 13 Julie in Boussac, Frankryk op.
#Woordfees Blue Moon
Die Donker Prins van Suid-Afrikaanse Blues, Albert Frost, span saam met die Prinses van die Klassieke, mezzosopraan Minette du Toit-Pearce, in ‘n musikale reis …
#Woordfees 15 Vroue
Vyftien bekende musiekkunstenaars.
2014 Fiëstas-tyd!
Dis weer tyd vir die kykNET Fiëstas 2014 en hierdie jaar beloof dit om meer skouspelagtig as ooit tevore te wees.
Nominasies vir die kykNET Fiëstas Toekennings bekendgemaak
Dis weer tyd vir die bekroonde kykNET Fiëstas Toekennings en volgende jaar beloof dit om meer skouspelagtig as ooit tevore te wees.