// argiewe

Morgan Freeman

Hierdie tag word geassosieer met 9 bydraes

Vakansie flieks

Een van die beste dinge van vakansies is dat mens weer ’n slag in ’n fliek kan gaan sit. Hier is ’n kort oorsig van films wat dié vakansie in Suid-Afrika draai.

Morgan Freeman in Suid-Afrika

“Die Oscar-bekroonde akteur Morgan Freeman maak gereed om saam met ‘n groep motorfietsryers vanaf Johannesburg na Kaapstad te ry vir Mandela-dag.”

Die 82ste Oscar-benoemings

Die tien (dis reg, vanjaar is dit 10) benoemings vir die beste rolprent is:

Golden Globe-benoemings vir Invictus en District 9

Die rolprente waarby Suid-Afrikaners belang het duik op in die Golden Globe benoemings wat Maandag bekend gemaak is.

Invictus

Suid-Afrikaanse sport en geskiedenis ontmoet in Clint Eastwood se jongste film, Invictus.

Morgan Freeman en Clint Eastwood in Bellville

Linda van Rensburg het ‘n paar steelfoto’s probeer neem op die stel van Morgan Freeman en Clint Eastwood se jongste rolprent.

Along came a spider

Met: Morgan Freeman Regisseur: Lee Tamahori In Along Came a Spider, die opvolg op 1997 se Kiss the Girls, maar gegrond op die eerste boek in James Patterson se Alex Cross-reeks, laat Morgan Freeman sy rol herleef as sielkundige en polisie-speurder wat sosiopatiese misdadigers jag. Aan die begin van die fliek het Cross afgetree na [...]

Bruce Almighty

Bruce is ‘n verslaggewer wat verveeld is met sy werk, die lewe en sy meisie. Na hy sy werk verloor blameer Bruce die Oubaas (Morgan Freeman) vir al sy probleme. Die Oubaas se reaksie; kyk of jy my werk beter kan doen.

The Dark Knight

Regisseur Christopher Nolan sny die vrot plekke uit en verbeter waar hy met Batman begin het.


Switch to our mobile site