Fritz Olivier en Anneke van die Rok Shoppe beplan ‘n nuwe Garden of Eden-lentereeks vir 2014 wat Donderdag 25 September tydens die groot Muse-fees bekend gestel gaan word.
Sleutelwoord Argiewe:Muse-fees
Skreeusnaaks
Memory Box in Grootbrakrivier beplan ‘n kabaret met Cornelle Carstens op Donderdag 25 September ’14 tydens die jaarlikse Muse-fees.
Gratis kunskritiek
Bert du Plooy, ‘n bekende plaaslike kunstenaar In Grootbrakrivier, bied gratis kunskritiek en ‘n kunsklas vir streekskunstenaars aan in enige medium by die Grootbrak Museum.
Vioolvreugde met Verse
Prof TT Cloete, beminde en bekroonde digter en boonop ‘n fiere 90, word gehuldig vir sy bydrae tot woordkuns tydens vanjaar se Muse-fees in die prag kusdorpie, Grootbrakrivier.