‘n Kennisgewingbord met die naam word vandag in Kaapstad se middestad opgerig – die stad se Khoisan naam.
Sleutelwoord Argiewe:Nandos
SABC weier Nando’s-advertensie
Die SABC weier om Nando’s se nuutste advertensie uit te saai. Die advertensie is gemik teen xenofobie.
Nando’s ontrek Mugabe-advertensie
Die “laaste staande diktator” TV-advertensie wat tans in Suid-Afrika op televisie te sien is, gaan gekanselleer word.
Laaste van die diktators
Nando’s se jongste.
Blinde woede
Die Suid-Afrikaanse Gidshondvereniging was woedend oor Nando’s se nuutste TV-advertensie. Die advertensie toon ´n ou tannie wat teen ´n paal vasgelei word deur haar gidshond, sodat hy haar hoender kan bykom. Ken Lord, uitvoerende direkteur van die vereniging, kon nie uitgepraat raak oor die onreg wat gestremde persone aangedoen is nie. Nando’s se besturende direkteur, …