Uit die Afrikaanse Roebaijat, die kwatryne van die Persiese digter, Omar Khajjam, lees Daniel Hugo voor, en Nedine Blom sing.
Sleutelwoord Argiewe:Nedine Blom
Jaloersbokkies
Taliep Petersen se musiek leef voort deur sy kinders.
Supercool
Nedine Blom se Supercool is ‘n Interaktiewe Karaoke Show waartydens kinders na hartelus saam sing en dans, terwyl die woorde en kleurvolle musiekvideo’s op ‘n groot skerm vertoon word.
Samas 2009
Die Suid-Afrikaanse Musiekpryse (Samas) vir 2009 is die naweek in die Superbowl uitgedeel.