// argiewe

Neels van Jaarsveld

Hierdie tag word geassosieer met 14 bydraes

2012 Fiestas

Die tweede KykNET Fiesta-toekennings is gisteraand in die Kunstakaap Kaapstad oorhandig. Die toekennings vereer Afrikaanse kunstenaars op die verhoog en agter die skerms.

Babbel

Tydens die nadraai van ’n revolusie verval taal en kruip die chaos van die oorlog tot in die harte van mense.

2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel

Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.

Mooi Maria

Die verhaal van ’n meisie wat eens Mooi Maria was – totdat die noodlot toegeslaan het.

Pa …vir Dummies

Pa … vir Dummies is ‘n nuwe solostuk met Neels van Jaarsveld in die rol van Dries Klopper (28), wie se doodgewone, lekker lewe ontwrig word deur die oorweldigende uitdagings van vaderskap.

Lot

Popsterre, kanaries en tennisliefhebbers slaan remme aan voor ‘n hek wat bokveld toe lei.

Bloemers & Roemers 2

Ná die groot sukses van Bloemers & Roemers is hierdie lekker improvisasie-komedie terug op die verhoog.

Die kaptein se tier

’n Jong matroos aan boord van die SS Graigaur begin om sy eerste roman neer te pen.

Betésda

Betésda is ’n omgewingspesifieke drama wat die storie van Betésda in die Bybel as vertrekpunt gebruik.

Bure oppie bank

Wanneer die manne van Bure oppie bank bymekaarkom, spat die twak.

Neels van Jaarsveld beseer

Die akteur Neels van Jaarsveld is ernstig beseer op die stel van die rolprent The Bang Bang Club.

G´n hierjy nie

Tart ´n Koggel Produksies bied aan ´n skreeusnaakse komedie uit die pen van Neels van Jaarsveld, G´n hierjy nie, wat open op 12 November 2003 in die Klein Libertas Teater in Stellenbosch. Dit is ´n satiriese blik op die psige van die Afrikaner man en huisgesin – meer spesifiek die rugbyondersteunende, minder-politieke aangedrewe, homofobiese Jan [...]

Die Weg Uit met Francois Le Roux

In ‘n opvoering van Die Goue Seun is iets nuuts probeer met die visuele aanbieding van ‘n toneelstuk wat handel oor die lewe en werk van skrywer / digter Uys Krige.