// argiewe

Nelson Mandela

Hierdie tag word geassosieer met 28 bydraes

Die Mandela-handelsmerk partye

Oudpres. Nelson Mandela se familielede het oor die afgelope jaar maatskappye gestig onder sy naam, wat een van die waardevolste persoonlike handelsmerke ter wêreld is.

Die laaste Afrikanerleiers, deur Hermann Giliomee

Die gevierde historikus Hermann Giliomee beskou die val van wit regering in Suid-Afrika uit ‘n prikkelende nuwe hoek

Die laaste Afrikanerleiers

Die gevierde historikus Hermann Giliomee beskou die val van wit regering in Suid-Afrika uit ’n prikkelende nuwe hoek.

Mandela foto en ander kunswerke op veiling

‘n Groot versameling kontemporêre kuns word Dinsdag in Johannesburg opgeveil deur Stephan Welz & Company.

Wat eet Nelson Mandela vandag

Nelson Mandela se gunsteling-ete, stampmielies en afval, is op die spyskaart vir sy 94ste verjaardag.

Die Robbeneiland Bybel

Die Robbeneiland Bybel is Maandag vir die eerste keer uitgestal in die Britse Museum.

Mandela na Qunu

Nelson Mandela trek vandag terug na sy huis in Qunu in die Oos-Kaap.

Dit lyk altyd onmoontlik, tot dit gedoen is

Straatkuns deur El Seed in Philippi, Kaapstad.

Eindstryd: Geheime gesprekke en die einde van Apartheid

“In Mei 1989 kontak die Intelligensiediens my. Ek is totaal en al onvoorbereid op die versoek.”

Adapt or Fly

Aanpas of vlieg? Tannie Evita Bezuidenhout, Kidi Amin, Pik Botha. Nowell Fine, Piet Koornhof, Mevrou Petersen, die ou Krokodil, Madiba en die dansende DA kom tot ons redding.

Nelson Mandela in hospitaal

Oudpres. Nelson Mandela is vand in die hospitaal opgeneem, het die presidensie in ‘n verklaring gesê.

Mandela-banknote

Die DA het pres. Jacob Zuma se aankondiging Saterdag dat oudpres. Nelson Mandela se gesig op ‘n nuwe reeks banknote sal verskyn, verwelkom. Opposisie verwelkom Mandela-banknote

Mandela swak

“Die voormalige president, Nelson Mandela, se gesondheid is glo “swak” het emeritus aartsbiskop Desmond Tutu Dinsdag bekend gemaak.”