// argiewe

Newcastle

Hierdie tag word geassosieer met 3 bydraes

Terugblik op 2010

Januarie 12 – Aardbewing in Haïti – ‘n Aardbewing lê Haïti in puin en dood meer as 100 000 mense. 13 – Teddy Pendergrass – Die Amerikaanse sanger Teddy Pendergrass (59) sterf aan kanker. 25 – Jackson Hlongwane – Die Suid-Afrikaanse beeldhouer Jackson Hlongwane (99) sterf aan natuurlike oorsake. Februarie 9 – Kinders brand dood [...]

Kinders brand dood in kinderhuis

Minstens agt kinders het doodgebrand in ‘n kinderhuis buite Newcastle, KwaZulu-Natal.

Pastoor verkrag seuntjies

Pastoor Michael Hlongwa van Newcastle het skuld erken op ses aanklagte van verkragting.


Switch to our mobile site