Goeie nuus vir teater-liefhebbers in die Boland! Met die Kyk Weer Fees is gunsteling US Woordfees-produksies eersdaags weer by die Klein Libertas Teater in Stellenbosch te sien.
Tegnologie bepaal hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars by die 2013 Woordfees.
Die 100 gewildste Afrikaanse gedigte, soos deur ’n openbare stemming gekies.
“Dit voel of ek ’n week lank seks gehad het. Met ’n perd!”
2012 Fleur Du Cap-wenners
Die gesogte Fleur du Cap-toekennings vir teaterproduksies word op 18 Maart by die Baxter-teater in Kaapstad gehou.
Tragi-komiese opset, donker humor, eiesoortige dialoog.
Die gevierde aktrises, Wilna Snyman en Antoinette Kellermann, is saam te sien as bejaarde vroue in ‘n ouetehuis, wat hulle tyd verwyl in bitter en bitsige kompetisie.
Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
Wat is ‘n “glanspersoonlikheid”? Wat staan Afrikaanse sanger te doen as hy wel die persoonlikheid het, maar nie die glans nie?
Die gevierde skrywer Marlene van Niekerk (Triomf, Agaat) pak saam met regisseur Marthinus Basson ‘n vlymskerp satire aan.
In 1695 het Laurens Campher en sy vrou, Ansela, die eerste eienaars van die Stellenbosse plaas, De Driesprong, geword.
In die eerste eeu van die Kaapse besetting is duisende mense van Afrika en die Ooste na die Kaap verskeep, en hier as slawe verkoop.