Dit gons op die sosiale netwerke oor die Vryfees.
‘n Sendeling sterf en die politiek van die sewentiger jare maak sy begrafnis ‘n twispunt.
Elke kind moet ‘n boom hê, ‘n wegkruipplek in ‘n tuin, ‘n plekkie wat nét syne is …
Vir die eerste keer – spesiaal in die sokkerbal-jaar!
Aan De Braak teater in Stellenbosch het ‘n opwindende nuwe projek van stapel gestuur.
’n Vertel- en musiekvertoning met twee klaviere, deur Niël Rademan en Rika Vermeulen.
Emo Adams en Niël Rademan sing hul gunsteling goue treffers met die nodige flair wat van swing-musiek verwag word.
Hierdie genotvolle jeug- en gesinsteaterproduksie is gegrond op die veelbekroonde jeugboek deur Jaco Jacobs.
Die Hamer van die Hekse deur André P. Brink is gebasseer op Die Heks van C. Louis Leipold wat as een van die belangrikste dramas in Afrikaanse literatuur beskou word. Die Middeleeuse kwessie van heksery binne ´n Rooms-Katolieke bestel word aangeraak, hoewel die kerk volgens André P. Brink slegs fungeer as metafoor om die dilemma [...]
Vanjaar se Versindaba sal op 06, 07 & 08 September in die HB Thomteater op Stellenbosch plaasvind, in samewerking met Die Woordfees.
Die klein, wilde meisietjie met sproete en ‘n slangetjie in haar woeste rooi hare het voorwaar nou al deur die hele Suid-Afrika gereis.
Onlangse kommentaar