Pedro Kruger was onlangs op televisie te sien as die briljante gasheer van ’n gewilde musiekprogram wat top Suid-Afrikaanse kunstenaars se unieke lewensverhale, passies en musiekloopbane met gehore gedeel het.
Sleutelwoord Argiewe:Pedro Kruger
Altaar
Sewe vriende, Model C-born frees, gaan stap vir oulaas saam in die Sederberge voordat hul lewens verskillende rigtings inslaan.
#suidoosterfees Die song wil my nie los nie
Die finaliste van ATKV-Liedjieslypskool 2015 se songs word nou nie net meer gehoor nie, maar hulle word ook gesien.
#kknk2016 Pa
André is 65 jaar oud. Anna, sy dogter, is ’n goeie dogter wat sorg dat haar pa alles het wat hy nodig het.
#Aardklop Wentel
Tafelberg is ’n eiland. Emma, haar pa en ’n groep desperate vlugtelinge klim op ’n trein na die Karoo, weg van die dreigende water wat alles kom terugeis.
#KKNK Vir ewig en altyd
’n Terminale siekte. ’n Besluit. ’n Laaste aand van samesyn.
#KKNK Rondomskrik
Die grusame verkragting en moord op Anene Booysen in Februarie 2013 het die wêreld geskud en is die vertrekpunt van die teks.
Dowwe Dolla betaal belasting
Met die dat sommige mense deesdae betaal om na Dolla se praatjies te kom luister, kom sy met ‘n skok agter dat sy vir die eerste keer in haar lewe ’n belastingopgawe sal moet indien.
Twintigste Absa KKNK spog met ‘n propvol program
Wie sou kon raai dat wat 21 jaar gelede begin het as ‘n klein idee gedryf deur die passie van ‘n paar mense sou groei tot die KKNK wat ons vandag ken.
#Suidoosterfees2014 Sarah Theron & die Gugulethu Tenore
Vir die eerste keer betree die geliefde ‘Gugs Tenors’ die verhoog saam met die vurige diva, Sarah Theron.