Die storie van ’n ma en dogter wat gedwing word om die gesin se tuiste van baie jare te verlaat – en dit te word waarteen hulle altyd vasgeskop het.
Sleutelwoord Argiewe:Penelope Youngleson
Die 51ste Fleur du Cap-teaterpryse
Die benoemings vir die 51ste Fleur du Cap-teaterpryse is bekend.
Hilton Kunstefees 2015
Die 23ste Hilton Kunstefees vind vanjaar weer plaas by die prentjiemooi Hilton College in Hilton, KwaZulu-Natal vanaf 18 tot 20 September.
#NAF2015 A Man and a Dog
Nhlanhla Mkhawanazi is vir ’n Fleur du Cap genomineer vir sy vertolking wat op ware gebeure gegrond is.
#NAF2015 Full Stops On Your Face (FSOYF)
FSOYF is ’n jihad teen geslagsnorme.
#KKNK Nat
Hierdie meertalige opvoering fokus op plaas die samelewing se apatiese houding teenoor die lot van kinders wat te arm is om werklik kind te wees.
#KKNK Siembamba
Wie onthou nog hul eertydse oppassers? Wat het van hulle geword? Wie was hulle?
Wat broei in die Baanbreek-lokaal by die 2014 KKNK?
Die Absa KKNK se Baanbreek-lokaal spog weer in 2014 met ‘n kombinasie van werk wat gebruik maak van verskeie mediums om vars en opwindende maniere van teater aan te bied.
Program vir 20ste KKNK
“Met ’n verskeidenheid bekende stemme, geharde stemme en nuwe stemme, klink die program van die
twintigste kunstefees op Oudtshoorn, soos ’n koor in harmonie.”
The View
‘n Jong man sit in ‘n tronksel in die ruimte en kyk neer op ‘n verwoeste aarde.