Rachelle Greeff gesels met Hennie van Greunen oor haar nuwe kortverhaalbundel, Die naaimasjien en ander verhale.
Sleutelwoord Argiewe:Rachelle Greeff
Die naaimasjien en ander stories
Rachelle Greeff is een van die akkuraatste registreerders van hierdie beslissende lewensmomente, daardie drumpel tussen dit wat verby is en die skitterende duisternis wat wag.
#Aardklop Rachelle Greeff, Die naaimasjien en ander stories
Dié bundel bevat die oorspronklike kortverhaal waaruit die bekroonde toneelstuk Die naaimasjien sy oorsprong gehad het.
Fiëstas gaan die sterre laat skitter
Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die blou-tapyt uit vir ‘n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer.
#KKNK Rondomskrik
Die grusame verkragting en moord op Anene Booysen in Februarie 2013 het die wêreld geskud en is die vertrekpunt van die teks.
Program vir 20ste KKNK
“Met ’n verskeidenheid bekende stemme, geharde stemme en nuwe stemme, klink die program van die
twintigste kunstefees op Oudtshoorn, soos ’n koor in harmonie.”
Buitepos
Na die sukses van Die Naaimasjien volg Rachelle Greeff se tweede toneelstuk.
Toneel wat jou sal raak, hetsy jy lag of huil
Verskeie temas kom na vore in vanjaar se toneelaanbod by die Aardklop Nasionale Kunstefees.
Die Naaimasjien
Hierdie eenvrouvertoning lei ons met deernis, humor en wysheid deur die lewe van die 81-jarige Magdaleen, op die dag waarop haar geliefde naaimasjien verkoop word.
Van spoke gepraat
Na C. J. Langenhoven sy hand daaraan gewaag het, het daar slegs sporadies enkele spookstories in Afrikaans verskyn.