Die RKO kom maak n vinnige draai om weer hul Durbanville ondersteuners te vermaak met een van hul flambojante en uniek Suid-Afrikaanse vertonings.
Sleutelwoord Argiewe:Radio Kalahari Orkes
Radio Kalahari Orkes in Durbanville
Na ’n lang afwesigheid sal die Radio Kalahari Orkes hul Durbanville ondersteuners vermaak.
Radio Kalahari Orkes met Ian Roberts
Radio Kalahari Orkes se musiek strek van ‘n diep gewortelde plek …
Off the Grid Music Festival 2018
Die jaarlikse Off the Grid Music Festival vind op 17 Maart 2018 plaas in Camphill Village, 40 km vanaf Kaapstad op die Weskus.
ATKV-Oesfees, Solms-Delta, Franschhoek – Saterdag 25 Maart 2017
Die ATKV-Oesfees op die lieflike plaas Solms-Delta, naby Franschhoek, is vanjaar tien jaar oud. Die plaaswerkers en eienaars kom elke jaar op hierdie dag bymekaar om die wynoes saam met duisende ander musiek-, kos- en kultuurliefhebbers te vier.
Waar is Betty
Radio Kalahari Orkes live by die Atterbury-teater in Pretoria.
#Woordfees Laurie Levine en die Radio Kalahari Orkes
Die immergewilde Radio Kalahari Orkes het al die land plat getoer en is terug by die Woordfees om kragte saam te span met die helder nuwe ster, Laurie Levine.
Radio Kalahari Orkes – Pretoria
Die talentvolle Ian Roberts met sy Radio Kalahari Orkes wat toere doen oor die breedtes van ons land (en Europa). Geen dorpie waar hulle al was sal weer dieselfde wees nie.
#KKNK Baby, ons gaan braai vannaand
Skop vanjaar se Absa KKNK af met ’n lekker braai, musiek en kuier sowel as braaistories en -wenke deur sjef Francois Ferreira en Toks van der Linde.
#Vryfees2013 na hartelus
As gekyk word na die vol, interessante en uiteenlopende program wat die Vryfees-span vir 9 tot 14 Julie saamgestel het, gaan feesgangers vanjaar se slagspreuk (hartelus!) na hartelus kan uitleef.