Die Oppiwater Kunstefees vaar vanjaar vanaf 15-20 April 2018 op die MSC Sinfonia vanaf Durban na Mosambiek.
Sleutelwoord Argiewe:Randall Wicomb
Kultuurskatte groet
Die afgelope paar dae is drie bekende Suid-Afrikaners oorlede. Al drie was ’n besondere deel van ons kultuurlandskap.
#Aardklop Randall Wicomb – Kleur – My lewe, my lied
Kom sluit aan by Randall Wicomb vir ’n uur (met ’n gratis glas wyn) waarin hy gesels oor sy boek, Kleur – My lewe, my lied, en as ’n bonus ook die kitaar gaan optel.
Tweede Oppiwater Kunstefees
RSG en Lefra Produksies bied hul tweede Oppiwater Kunstefees op die MSC Opera aan van 9-13 Maart 2015.
Randall Wicomb in 45 jaar
Stel jou oop vir ‘n musiek-ervaring van meer as 40 jaar wat die nostalgiese in jou sal wakker maak.
Êrens is jy
Die volksanger en troebadoer Randall Wicomb besing die liefde met toonsettings van die mooiste Afrikaanse gedigte.
Woordfees 2013 Telbord
Tegnologie bepaal hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars by die 2013 Woordfees.
Pieter W. Grobbelaar
Pieter W. Grobbelaar se monumentale bydrae tot die Afrikaanse kultuurskat word gevier in sy tagtigste lewensjaar.
Agter die lekker aan
Randall Wicomb sing ou bekende liedjies.
Albert oor Johannes
… ek onthou sy regop dominees-handjies-bymekaar ‘pose’