’n Lewe met woorde
Rapport het ’n nuwe redakteur, Bokkie Gerber, voormalige redakteur van Sport24.
Die dramatisering van Harry Kalmer se gewilde “Meistraat”-rubrieke in Rapport neem die gehoor na die 1970′s.
Die opskrif van die dag is in Rapport; die berig is deur Gavin Prins.
Koos Kombuis, kulturele guerrilla, is terug.
Rapport berig dat Willem de Klerk, seun van oudpresident FW de Klerk, binnekort in die landdroshof op Wellington moet verskyn vir ’n onderhoudseis.
Ikone, skurke en scoops die beste fotostories 1970-2010
Die dramaturg en TV-persoonlikheid Deon Opperman gaan skei van sy aktrise vrou Hanli Rolfes, en dit lees soos ‘n kykNet-sepie – met die hulp van Rapport natuurlik. Daar is buite-egtelike seks, ontkleedanseresse, aanrandings en ‘n gen*** (genaai). Opperman het onlangs Rolfes uit die kykNet-reeks Getroud met Rugby geskryf. Lees die hele storie by Rapport.
Die mediahuis, Naspers, het begin om senior redaksionele personeellede by koerante soos Rapport, City Press, Beeld, Volksblad en Die Burger minder te maak.
Dit wil voorkom asof die Joost van der Westhuizen-saga nou eers begin het.
Skrywer, digter en oudredakteur van Sarie en Rapport, Izak de Villiers, is in die ouderdom van 73 jaar oorlede by sy huis in Johannesburg.
Rapport het hierdie video bekom, waarin Herschelle Gibbs in ‘n kaaldansers betas en hulle hom én mekaar betas. Waarskuwing! Eksplisiete materiaal wat nie geskik is vir persone onder 18 jaar nie.
Die nuus op lamppale kan verwarrend wees. Neem nou die afgelope naweek …
Onlangse kommentaar