Die koerant Rapport beweer die ANC het “’n netwerk van spioene” – in die gedaante van staatsdienswerkers – in die Wes-Kaap ontplooi om op sekere kabinetslede van me. Helen Zille, Wes-Kaapse premier, te spioeneer.
Suid-Afrika se grootste Afrikaanse koerant, Rapport, het verlede Sondag berig dat Allan Boesak Suid-Afrika se minister van vervoer, Dullah Omar, geskakel het met ´n gesteelde selfoon uit sy sel in ´n tronk in Malmesbury.
Onlangse kommentaar