Van ’n spesiaal saamgestelde kamerorkes en immergewilde koor, tot kwartette, trio’s, duette en hope ander musikale verrassings.
Sleutelwoord Argiewe:Richard Cock
Olga Scheps @ Johannesburg Internasionale Mozart Fees
Die Duits-Russiese pianis Olga Scheps is een van die hoogtepunte op vanjaar se program by die Johannesburg Internasionale Mozart Fees.
Mein Herr Marquis
Die sopraan Magdalene Minnaar met “Mein Herr Marquis”, uit Die Fledermaus van Johan Strauss II.
#NAF2015 Heroes and Villains
Richard Cock dirigeer die KwaZulu-Natal Filharmoniese Orkes in ’n konsert wat daarop gemik is om jongmense aan klassieke musiek bloot te stel.
#NAF2015 The Music of Peter Klatzow
Die Chanticleer Singers bring hulde aan Peter Klatzow se koormusiek.
#NAF2015 Galakonsert onder leiding van Richard Cock
’n Vol program met die KwaZulu-Natal Simfonieorkes onder leiding van Richard Cock – ’n jaarlikse instelling by die Nasionale Kunstefees.
Nederburg Konsertreeks beloof om weer te beïndruk
Die gewilde Nederburg Konsertreeks imponeer van Junie tot Desember vanjaar weer met konserte deur top internasionale kunstenaars en gevierde Suid-Afrikaanse musici.
Kersliedere, Klappers en Kersfees / Carols, Crackers and Christmas
‘n Kerskonsert vir die hele gesin, die familie en die bure!
The Wonderful World of Louis Armstrong & Friends
The Wonderful World of Louis Armstrong is saamgestel uit die treffers van Louis Armstrong en is spesiaal verwerk vir ‘n 16 stuk blaas orkes deur die musikale genie en dirigent Richard Cock.
Cock in die Bos
Die einde van 2010 is hier!