// argiewe

Riku Latti

Hierdie tag word geassosieer met 10 bydraes

Die Wasgoedlyn

Twee van Suid-Afrika se beste liedjieskrywers snoer kragte saam vir ‘n onvergeetlike vertoning van stories en musiek van lief en leed, hartseer en vreugde, oor menswees.

Janneman in die Diereryk – ‘n Musiekblyspel vir Kinders

Kom stap vir ‘n dag saam in die skoene van ‘n wille klein kalant soos hy dinge en diere in die oerwoud ontdek.

Tussen junk en jewelry

Die Pretoriase sanger-liedjieskrywer Bacchus Nel het meer as een Damaskus-ervaring gehad.

Bymekaarkomplek vir die kunste

Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.

Safta-benoemings 2011

Die benoemings vir die vyfde Suid-Afri­kaanse Film-en- televisie-toekennings.

Ensō

Weereens verbaas PanDora Kuns Huis met ’n ongewone uitstalling en ’n heerlike, dubbelsinnige tema: Ensō.

KKNK 2009: Dis ‘n nuwe wind wat waai

Quintus van Rensburg het vanjaar sy 13de KKNK bygewoon.

‘n Pleister vir my Nerwe

Riku Latti is ‘n nuwe gesig en stem op die Afrikaanse musiekfront. ‘n Pleister vir my Nerwe is Riku se opspraakwekkende debuut dubbel-cd. (Die tweede cd van hierdie dubbel-album is getiteld Woknakwyg). ‘n Pleister vir my Nerwe (die hoof-cd) bestaan uit 14 snitte van energieke Afrikaanse pop/rock. Riku se musiek begin waar die sogenaamde “alternatiewe” [...]

Versindaba 2007

Vanjaar se Versindaba sal op 06, 07 & 08 September in die HB Thomteater op Stellenbosch plaasvind, in samewerking met Die Woordfees.

Die burg van hertog Bloubaard

In sy burg van woorde staan Bloubaard weer alleen en dink aan verlore liefdes en geliefdes.