Onthou: Reza de Wet, Zak van Niekerk, Annake de Villiers, Maurice Sendak, Donna Summer, Robin Gibb, Ray Bradbury, Christa Steyn, Gore Vidal
Een van die lede van die Bee Gees, Robin Gibb, is gister oorlede na ‘n stryd met kanker.
Robin Gibb, die Bee Gees-sanger en musikant, word vir lewerkanker behandel nadat dit ‘n paar maande gelede by hom gediagnoseer is.