// argiewe

Rocco de Villiers

Hierdie tag word geassosieer met 9 bydraes

Speel

Toneel en musiek word vermeng tot ‘n nuwe teatertaal, ‘n onbekende en tog totaal verstaanbare nuwe vorm van kommunikasie.

Beeldskoon / But Beautiful

Pianis Rocco de Villiers en violis Annake de Villiers speel die beeldskoonste en bekendste melodieë.

Ietsie oud, ietsie blou, ietsie nuut en iets geleen

Die Oude Libertas-amfiteater is vanjaar so spoggerig soos ’n somerbruid.

Liberocco

“It is time to shine!” Gewilde pianis, Rocco de Villiers, bring hulde aan “the king of bling”, die mees flambojante vermaaklikheidskunstenaar ooit: die pianis Liberace.

Rocco en Sergio

Rocco de Villiers -pianis, vervaardiger en skrywer van die beroemde SA skemerkelkie boek rocktails gaan vermaak, met musiek wat wissel tussen die passievolle, sensuele en melankoliese klanke van die Paryse straatkafee´s uit die twintigerjare tot die Tango wat groot aanhang in die kroeë van Buenos Aires geniet. Rocco se verhoogmaat is die akkordeonmeester, Sergio Zampoli. [...]

Want ons kan / ‘Cause we can

Dis weer daai tyd van die jaar: die sesde Want ons kan / ‘Cause we can-konsert vind plaas op Sondag, 27 Julie 2008 om 18:30 in die Bellville Burgersentrum.

Spier Kunste

The Spier Arts Summer Season open binnekort met ‘n buitelug-poësie fees en vier hiermee sy 10de kunste seisoen.

Vitamin R

Rocco de Villiers het per e-pos Haydee Morgan-Hollander se vrae beantwoord oor stigmas, diskriminasie en mirakels in die moderne tyd.

wat doen rocco de villiers vir krismis wanneer provinsiales in die poele baljaar?

“Johannesburg is fantasties oor Kersfees – al die kinders, prams (asook die grootmense s’n) is waar daar meer as vyf liter soutwater in die poeletjies staan.”