// argiewe

Roekeloos.co.za

Hierdie tag word geassosieer met 7 bydraes

Woordfees 2012 Telbord

Die Woordfees is vanjaar oorval met groot groepe feesgangers. Roekeloos.co.za se eksperiment om die Woordfees data op sosiale media te ontleed was ewe suksesvol.

Lees die label

Vanoggend op die trein … het ek gewonder hoe ek vanaand (altyd met een “n”) my siel gaan sus.

Vergoeding vir bydraes

Ontvang vergoeding vir jou Afrikaanse bydraes. Roekeloos.co.za betaal in wyn vir artikels.

10 Jaar van Afrikaanse Grappe

Met die aantal grappe wat nader kruip aan die 1 000 kerf was die tyd ryp vir Roekeloos.co.za om lesers se bydraes in boekvorm uit te gee.

Roekeloos vakansie

Roekeloos.co.za bied vanaf 21 Desember 2009 tot 17 Januarie 2010 slegs ‘n basiese diens.

Matric Results 2009 / 2009 Matriekuitslae

Ons oorweeg ‘n nuwe aanstelling by Roekeloos.co.za in 2010.

Dagboeke

Roekeloos.co.za se dagboeke is nou gekombineer in een GROOT dagboek.