In Ronelda S. Kamfer se vierde bundel, Chinatown, bied sy opnuut poësie met ’n emosionele slaankrag wat die leser nie onaangeraak sal laat nie.
Sleutelwoord Argiewe:Ronelda S. Kamfer
vir die voëls
ek het bloed op my hande / van al die vredes wat ek bewaar
Klein Cardo
“Klein Cardo”, ‘n gedig deur Ronelda S Kamfer.
Hammie
In haar eerlikste bundel nóg dig Ronelda S. Kamfer oor die intieme en komplekse verhouding tussen ma en dogter.
Ronelda S. Kamfer gesels oor Hammie
In haar eerlikste bundel nóg dig Ronelda S. Kamfer oor die intieme en komplekse verhouding tussen ma en dogter.
WoordTROfees Wenners vir 2016
Die sewende jaarlikse WoordTROfees, ondersteun deur die ATKV, is Maandagaand tydens ’n geleentheid by die Stellenbosse Stadsaal uitgedeel.
Voorlesing van gedigte uit Hammie deur Ronelda S. Kamfer
Voorleser: Cairistine Canary
#Woordfees InZync Poetry Celebration feat. BCUC
Moenie hierdie kragtoer deur die diverse landskap van ons voorste kontemporêre woordkunstenaars misloop nie.
#Woordfees Ronelda Kamfer Hammie
Die verse in Ronelda S. Kamfer se jongste bundel, Hammie, eggo temas uit haar vorige werk, maar ondersoek veral die komplekse en intieme verhouding tussen ma en dogter.
#Woordfees Digtersparadys
Jaarliks ʼn hoogtepunt in die skrywersprogram!