Jak de Priester span kragte saam met die hoofsanger van die rockgroep Saarkie. Sy op kitaar en hy op klavier.
Sleutelwoord Argiewe:Saarkie
Op soek na Oos-Randse braaikoning
Meat World Springs en RSG is ook op soek na die Oos-Rand (Ekurhuleni) se Braaikoning.
Die program vir die Bietjie Bos Fees
Die bosveld maak gereed vir `n bietjie bos, massiewe naweek in die ooptes van die lieflike plaas Marakeli. Dis `n fees wat geskik is vir die hele gesin en dag- of naweek kaartjies is beskikbaar. Van die beste en mees geliefde Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan die verhoog deel: Spoegwolf, Early B, Black Cat Bones, Riaan Benadé, Martin …
Bietjie Bos Fees 2022
‘n Bietjie bos, ‘n massiewe naweek in die ooptes van die lieflike plaas Marakeli in Limpopo.
Oppiland Fees 2022
Grootste kuierfees vir Gauteng.
Queens van die toonbos
Die Pretoria band Saarkie werk tans aan hul 5de album.
Rock in my Taal
Francois van Coke deel die verhoog met Die Heuwels Fantasties, SAARKIE en The Sweet Resistance in Rock in my Taal.
Pretoria kry eie Afrikaanse Kunstefees
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), in samewerking met SA Expo Feesgids, bou voort op die sukses van groot kuier- en kultuurfeeste – soos KKNK, Innibos en Aardklop – en loots op 19 en 20 Augustus 2016 die eerste jaarlikse FAK Kunstefees, wat voortaan in Gauteng gaan nesskop.
Saarkie stel nuwe musiekvideo bekend
Die Afrikaanse “all girl rock” groep, Saarkie, het pas hulle nuwe musiekvideo, Dullstroom, bekendgestel!
Rocken skerp
Van Suid-Afrika se jong Afrikaanse skerpskertsers wys hoe gladdebek en grappig hulle is.