ʼn Musiekfliek vir die hele gesin, met 24 Afrikaanse liedjies. Uitgereik in 2010.
Sleutelwoord Argiewe:Schalk van der Merwe
Musiekindaba 2022
Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeen bring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier.
EET nog KREEF
EET KREEF! deur Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band word vereer in hierdie herinterpretasie.
Aanlynkonsert – SURU
Suru (Fins vir “hartseer”) beskryf ongetwyfeld hoe alle musikante gevoel het aan die begin van die landwye kwarantyn.
EET KREEF! herleef vanaf Sunset Recording Studios
Skuif op Saterdagaand 4 Julie nader om dié besonderse doccie te kyk.
Bekende kunstenaars beskikbaar vir sessies
Die uitbreek van die Covid-19 pandemie het ons plaaslike musiekbedryf baie erg geraak.
Toe die wêreld stil gaan staan
Karen Zoid, Neil Sandilands en Early B, vat raak in ’n nuwe liedjie wat vandag uitgereik word.
Eet Kreef Herleef!
Eet Kreef! deur Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band word vereer in hierdie herinterpretasie van die satiriese musikale meesterstuk wat 30 jaar gelede die land omtrent aan die gons gehad het.
Bloedmadrigaal
Wat doen twee broers wanneer hulle ma vermoor word?
Op die oomblik
Karen Zoid se nuwe album Op die oomblik is die eerste deel van drie verskillende hoofstukke in Zoid se nuwe liedjieboek.