Tot 40 leerders moes mediese behandeling ontvang na ‘n stormloop by die Coetzenburg-stadion in Stellenbosch tydens ‘n interskole-atletiekbyeenkoms.
Die Vriende van Afrikaans het op hierdie grootse musiekprojek besluit om die wonderlike koorwerk van Rachmaninof meer toeganklik te maak vir kore in Suid-Afrika.
IOL berig …
Die elfde US Woordfees buit in die spesiale (sokker)baljaar die dubbelsinnigheid van dié eg-Afrikaanse,
onvertaalbare woord uit deur baldadig en speels met die wêreldbekertema te baljaar.
Onlangse kommentaar