// argiewe

Strijdom van der Merwe

Hierdie tag word geassosieer met 4 bydraes

Iets vir die oor en die oog

Die kern van die klassieke program by vanjaar se Aardklop Nasionale Kunstefees is gebou rondom ‘n uitgebreide Barok-program wat deur die Puk-kampus van die NWU aangebied word.

Boom!

Nataniël se skryftalent op sy allerbeste in dié skreeusnaakse, makabere komedie wat blitsig uitverkoop het by ander kunstefeeste.

Stoot

Stoot is ‘n onmisbare buitelug-kunservaring geskep deur die internasionaal bekroonde landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe, Schalk van der Merwe en skrywer en regisseur Gaerin Hauptfleisch.

Trek

In samewerking met die landskap- en visuele kunstenaar Strijdom van der Merwe word die Arnold de Jager-renbaan buite Oudtshoorn gebruik om ‘n produksie te skep wat al die sintuie raak.