// argiewe

Suid-Afrika

Hierdie tag word geassosieer met 46 bydraes

Meer toeriste in Desember

Daar was ‘n 2% toename in die hoeveelheid reisigers wat in Desember in en uit Suid-Afrika beweeg het, in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar.

Inligtingswet bedreig demokrasie

Die Amerikaans-gebaseerde The New York Times het Dinsdag ‘n opiniestuk oor mediavryheid in Suid-Afrika gepubliseer en gewaarsku dat die “gesondheid van demokrasie” bedreig word.

Riviereland

In Riviereland lewer Karel Schoeman verslag van twee reise deur Nederland.

YouTube praat nou Afrikaans en isiZulu, #YoutubeAfrikaans

Vir baie mense in Afrika is die Internet iets wat deur ander mense geskep word, en wat ons eenvoudig verbruik.

Diskoers by Aardklop

Die gesprekke en gesonde debatte word voortgesit, maar vanjaar word dit meer toeganklik gemaak deur dit weer soos in die verlede om 08:30 aan te bied.

Springbokke se rekord-oorwinning

Suid-Afrika se oorwinning van 87-0 oor Namibië in vanjaar se rugby wêreldbeker ‘n mylpaal vir die span.

Rykie

’n Lewe met woorde

skool

Hy huiwer voordat hy klop. ’n Spiertjie spring in sy wang; hy raak aan die diktafoon in sy hempsak. Op die deur is ’n plaatjie met die woord “skoolhoof”.

Mswati III soek miljoene se kommissie

Koning Mswati III dring aan dat hy R400 miljoen kommissie ontvang vir die “werk” wat hy gedoen het om die Suid-Afrikaanse regering te oorreed om geld aan Swaziland te leen.

Die reise van Isobelle

Anders as in die tradisionele ‘familieroman’ is die hoofkarakters hier vroue, en dit is juis dié vroulike perspektief wat toon hoe die politiek in persoonlike lyding gestalte kry.

Meer van Suid-Afrika op Google Street View

Daar is nou ekstra foto’s van Suid-Afrika op Google Street View.

Vereeniging: Die onvoltooide vrede

“Dit was die begin van die einde van die ou orde: ons het nie geweet wat aangaan nie en kon nie meer sonder die ystervuis van die veiligheidsmagte regeer nie.”

Brief aan Suid-Afrika

Die kollokwium van die Departement Afrikaans en Nederlands neem vanjaar ′n buitengewone vorm aan tydens die jaarlikse Versindaba, naamlik ′n poësievoorlesing rondom ′n tema.


Switch to our mobile site