Die kollokwium van die Departement Afrikaans en Nederlands neem vanjaar ′n buitengewone vorm aan tydens die jaarlikse Versindaba, naamlik ′n poësievoorlesing rondom ′n tema.
“’n Nuwe blom wat in Suid-Afrika ontdek is, is vernoem na die vuvuzela.”
“Besoekers aan die Wêreldbeker-sokkertoernooi is beïndruk met Suid-Afrikaners se gasvryheid en beloof om as toeriste ambassadeurs vir dié land te word as hulle terugkeer huis toe …”
Volgens Fifa het sowat 1.5 miljoen sokkergeesdriftiges sover die 10 jolkolle (Fan Fests) in Suid-Afrika besoek gedurende die wêreldbeker.
Die 2010 sokker wêreldbeker begin vandag in Suid-Afrika.
Tot op hede is 2,2 miljoen kaartjies verkoop vir die 2010 sokker-wêreldbeker.
Suid-Afrikaanse wynverkope in Brittanje het vir die eerste keer die van Frankryk verbygesteek.
FIFA het onlangs die name van die hoofkwartiere van die buitelandse sokkerspanne bekendgemaak.
Suid-Afrika se minister van toerisme, Marthinus van Schalkwyk, het gesê die land verwag vanjaar ’n rekord aantal toeriste.
Suid-Afrika se eerste drankvrye hotel maak die week sy deure oop in Kaapstad.
Dit is weer daardie tyd van die jaar wat ons oornag verdwaal op pad na bekende plekke.
Nuwe tegnologie gaan gebruik word om die 2010 FIFA-wêreldbeker in Suid-Afrika te verkoop aan die wêreld.
Suid-Afrika se departement van gesondheid het 63 miljoen kondome versprei in November 2009.
Onlangse kommentaar