Die skreeusnaakse Casper de Vries trek met gemak verskillende karakters se “skoene” aan – van Blertsie, oom Kallie tot Montelle in sy komediesketse, plus rolle in Egoli en Sweet ’n Short.
Donizetti se genotvolle, komiese opera, Viva la Mamma, gaan Kaapstad op horings neem met ’n Afrika première tydens die Suidoosterfees.
’n Plekkie in Die Son … Mitchells Plain se Mense is unieke musiekteater met bekende kunstenaars wat storievertellings en liedjies met skreeusnaakse komedie, hip-hop-ritmes en danse kombinee
Odidiva kry staande ovasies, want sy sing werklik en lip sync nie soos die deursnee fopdosser nie.
Hierdie drama deur Daleen Kruger is aangewys as een van die vyf top-Nagtegaalkompetisie-inskrywings uit 46 nuwe Afrikaanse dramas in 2008.
Op ’n dag daag Sersant de Wit met twee gaste in die onderdorp op – Oom Attie, ’n kulkunstenaar, en sy dogter, Baby, wie se kar langs die hoofpad op pad Port Elizabeth toe gaan staan het.
Sy weet hoeveel haar lewe werd is: twee-en-‘n-halwe iPods!
Milan en Lilo, die Cool Classic Kidz-tweeling, vertel ’n storie van hoop en omgee.
Dis die skokkende, deernisvolle verhaal van Saartjie Baartman op die silwerdoek.
Die sewende uitgawe van die gewilde Suidoosterfees skop vandag af by die Kunstekaap Skouburg, Kaapstad.
’n Jong matroos aan boord van die SS Graigaur begin om sy eerste roman neer te pen.
Vinette Ebrahim is met die Skouerklop-toekenning huis toe vanaf die Suidoosterfees.
Francois Bloemhof gesels met Rudi Venter oor dié nuwe jeugbundel.
Onlangse kommentaar