// argiewe

Suidoosterfees

Hierdie tag word geassosieer met 15 bydraes

Boekeontbyt met Anoeschka von Meck

Bekende en bekroonde skrywer Anoeschka von Meck gesels met haar uitgewer Riana Barnard.

Die Naaimasjien

Hierdie eenvrouvertoning lei ons met deernis, humor en wysheid deur die lewe van die 81-jarige Magdaleen, op die dag waarop haar geliefde naaimasjien verkoop word.