Kaalgat tussen die Daisies is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1997 uitgereik is.
Sleutelwoord Argiewe:Tolla van der Merwe
Tolla is Tops
‘n Steelkamera-komedie, met Suid-Afrika se oorlede groot storieverteller en komediant, Tolla van der Merwe.
Die Generaal en Kokkie – Tolla van der Merwe
Die Generaal en Kokkie – Tolla van der Merwe
Konsert van die lewe: Die storie van Tolla van der Merwe
Tien jaar later word Tolla van der Merwe steeds onthou vir sy stories, sy unieke taal, sy humor in Afrikaans, maar méér dalk nog deur dié wat hom geken het vir sy aardsheid, sy menslikheid.
Stoepstories The Show
Die storievertelkuns wat na vore gekom het in die TV-produksies soos Spies en Plessie en Maak ‘n Las word verhoog toe geneem in Stoepsories the Show.
Tolla van der Merwe – Ek is ‘n rekkie
Tolla van der Merwe is ‘n rekkie. PG du Plessis en Jan Spies luister. (Die video is nie meer beskikbaar nie)
Red River Valley
Tolla van der Merwe vertel van die lorrie, die rivier en “Red River Valley”.
Koos Meyer oorlede
Bekende Afrikaanse storieverteller, Koos Meyer, is vroeg vanoggend oorlede.