Ena Murray het onlangs ’n direkte uitdaging aan alle ander skrywers en ander letterkundige belanghebbendes gerig.
Vandag is Koop-’n-Afrikaanse-Boekdag!
Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging nooi voornemende skrywers om R12 000 los te skryf in hulle jaarlikse landwye skryfwedstryd.
14 Augustus is die jaarlikse Koop-’n-Afrikaanse-boek-dag.
Daar is geen traan in hierdie oog nie, geen hartseer in die lug nie.
Wat doen die Ruiter in Swart deesdae?
‘n Plaasgesmeerde botterbroodjie teen ‘n gewigtige dertig gram – ‘n onnosele blik in die toekomstige vadermoord, deur die wit van my glas melk.
Lekkergoed maak nog altyd ‘n mens se hart week en jou tande sleg!
‘n Geknars soos iemand wat homself omdraai op ‘n gruisblad is hoorbaar. Dan ‘n sug en die geluid van iemand wat teen iets aanbeur.
Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging het pas die uitslae van die jaarlikse nasionale skryfwedstryd, Skrywers 2009, bekend gemaak.
So in die stap besluit hy: kompromie-sluit. Dit was en is nog altyd die wortel van alle kwaad, veral vir fyngeestiges.
Hoe sal jy my sien? My oë begin statig brand van die koue, die winter is alweer stadig maar seker oppad om my lewe om te kul.
Wat is mooier as ‘n draaijakkals op volle vaart? Met daardie vosstert word die liggaam met die fynste balans gestuur om keer op keer sy agtervolgers die loef af te steek as hulle in die lug hap.
Onlangse kommentaar