Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe mense werklik voel oor 2012 se KKNK. Ons scrapers lees elke Facebook-inskrywing, twiet en artikel wat in Oudtshoorn gegenereer word.
Die Woordfees is vanjaar oorval met groot groepe feesgangers. Roekeloos.co.za se eksperiment om die Woordfees data op sosiale media te ontleed was ewe suksesvol.
Ont is ʼn eenmanvertoning oor die reis van “grootword”, ‘n studie oor die samestelling van ‘n gesin en die vreugdes van vryheid en vlug.
’n Kitchen tea. Liz trou. Rachelle en Shani p#$ mekaar af. ’n Klop aan die deur. ’n Polisieman.
Hierdie skat uit die pen van PG du Plessis is Innibos 2011 se opdragproduksie en maak deel uit van die PG du Plessis Vereringsgeleentheid.
Drie akteurs! 37 toneelstukke! 154 sonnette! Twee lang gedigte in nét 99 minute!
Onlangse kommentaar