Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Geniet weer die jaarlikse saamkuier by die Bushman’s Cave Bergteater met Arno van Zyl en sy vriende uit die vermaaklikheidswêreld, as ‘n voorlopertjie tot vanjaar se Cederberg Kunstefees.
Dis weer daai tyd van die jaar: die sesde Want ons kan / ‘Cause we can-konsert vind plaas op Sondag, 27 Julie 2008 om 18:30 in die Bellville Burgersentrum.
Onlangse kommentaar