WikiLeaks het Maandag begin om groot hoeveelhede e-posse van die Amerikaanse intelligensie-maatskappy Stratfor te publiseer.
Julian Assange, die omstrede die stigter van die klikwerf WikiLeaks, sal ‘n gasspeler en stem op The Simpsons wees.
Die fluitjieblaser WikiLeaks het die naweek honderde vertroulike dokumente van die Amerikaanse regering gepubliseer.
Onlangse kommentaar