Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe mense werklik voel oor 2012 se KKNK. Ons scrapers lees elke Facebook-inskrywing, twiet en artikel wat in Oudtshoorn gegenereer word.
’n Klop. Die deur word oopgemaak. Daar is ’n vrou by die deur. Die man herken haar nie. Sy het gekom om hom te herinner aan ’n belofte wat hy 24 jaar vantevore gemaak het om haar ewig lief te hê.
Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Rooiland is ’n onthutsende verhaal van kollektiewe verhale – oorgeërfde herinneringe wat wapens word in die monde van gevangenes.
Onlangse kommentaar