’n Groepuitstalling “Forward? Forward! Forward…” is tans by die Universiteit van Stellenbosch Museum as deel van die Universiteit van Stellenbosch se eeufeesviering. Die tema is hoëronderwys en die toekoms van die Universiteit van Stellenbosch. Die deelnemende kunstenaars is Zyma Amien, Willem Boshoff, Chris Soal, Sthenjwa Luthuli, Liza Grobler, Johann Louw, Jaco van Schalkwyk, Tangeni Kambudu, …
Sleutelwoord Argiewe:Willem Boshoff
Spoke, diewe en digters (Kuns)
Hoofgroepuitstalling by Aardklop vanjaar.
Big Druid in his cubicle – Willem Boshoff
Willem Boshoff leef daagliks as ‘n druïde.
Miljoene vir Suid-Afrikaanse kuns
Strauss & Co se kunsveiling in Johannesburg die week het amper R42 miljoen in die sak gebring.
Program vir 20ste KKNK
“Met ’n verskeidenheid bekende stemme, geharde stemme en nuwe stemme, klink die program van die
twintigste kunstefees op Oudtshoorn, soos ’n koor in harmonie.”
Twintigste Absa KKNK spog met ‘n propvol program
Wie sou kon raai dat wat 21 jaar gelede begin het as ‘n klein idee gedryf deur die passie van ‘n paar mense sou groei tot die KKNK wat ons vandag ken.
#Vryfees2013 Telbord
Die #Vryfees2013 Telbord hou telling van die gewildste produksies en kunstenaars by die 2013 Vryfees in Bloemfontein.
Klip en Klei
Mense dink dat klippe dood is, maar die filosoof Marthinus Versfeld het iets hieroor te sê gehad.