’n Mengsel van voorstedelike paranoia met die werklike gevare wat Johannesburg.
Sleutelwoord Argiewe:William Kentridge
Die winterreise deur Franz Schubert
Die winterreise-liederesiklus na gedigte van Wilhelm Müller beeld ’n man se pad deur ’n fisieke en psigologiese landskap van sneeu, ys en koue uit.
Opwindende kunsveiling in November
Kunsversamelaars sien uit na die Strauss & Co veiling later die maand oor veral twee werke; van Sydney Kumalo en Alexis Preller.
FNB JoburgArtFair 2017
Die FNB JoburgArtFair is die oudste van sy soort in Afrika.
’n Nuwe Pierneef rekord vir onbekende skildery
JH Pierneef se “Farm Jonkershoek with Twin Peaks Beyond” Is verlede week deur Strauss en Co vir R20 462 400 opgeveil in Johannesburg.
William Kentridge ontvang gesogte internasionale kunsprys
Die Suid-Afrikaanse visuele kunstenaar, William Kentridge, het Spanje se gesogte kunsprys, die Prinses van Asturias-toekenning, gewen.
Groot geld vir Kentridge
William Kentridge se “Tête de femme bleue” (1997) uit sy Heads-reeks het verlede week vir ’n rekord R5,7 miljoen verkoop op ’n veiling in Parys.
Miljoene vir Suid-Afrikaanse kuns
Strauss & Co se kunsveiling in Johannesburg die week het amper R42 miljoen in die sak gebring.
Kentridge doen dit weer
Die Suid-Afrikaanse kunstenaar William Kentridge het weer Amerikaanse gehore in vervoering.
#Aardklop Monologues
Monologues is ’n groepuitstalling wat werke van agtien kunstenaars insluit, met Meredith Randall as die kurator.