2012 Fleur Du Cap-wenners
Die tweede KykNET Fiesta-toekennings is gisteraand in die Kunstakaap Kaapstad oorhandig. Die toekennings vereer Afrikaanse kunstenaars op die verhoog en agter die skerms.
Nerina Ferreira wat vanjaar 91 word, het in die harte van Afrikaanse lesers, radio-luisteraars en TV-kykers gekruip as aktrise, radioregisseur en vertaler.
Die gesogte Fleur du Cap-toekennings vir teaterproduksies word op 18 Maart by die Baxter-teater in Kaapstad gehou.
Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Die Absa KKNK benoemings vir die Kanna-toekennings vir 2011 is:
Die gevierde aktrises, Wilna Snyman en Antoinette Kellermann, is saam te sien as bejaarde vroue in ‘n ouetehuis, wat hulle tyd verwyl in bitter en bitsige kompetisie.
Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
Uys Krige se bekende, gewilde en klassieke komedie is die Woordfees se baie spesiale Lag-Lag Tien Jaar feesdrama!
Vanjaar kan jy ook verseker wees van ‘n porsie Shakespeare by die Aardklop Drama feesmaal.
Onlangse kommentaar