// argiewe

Wim Vorster

Hierdie tag word geassosieer met 7 bydraes

KKNK 2012 Kanna-nominasies

Die Kannas-toekennings gee erkenning aan produksies van uitstaande gehalte by die Absa KKNK.

Diensmeisies

Twee susters, Claire en Solange, speel en verdraai hul realiteit na
gelang van hul omstandighede, in ’n groteske en absurde daaglikse seremonie vol jaloesie, humor en haat wat veral draai om Madame, die vrou wat hulle in diens neem.

KKNK 2008 Program

Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.

Vrystaat wen Sanlam-teaterprys

Die dramadepartement van die Universiteit van die Vrystaat is Saterdag 7 April by die Absa KKNK op Oudtshoorn met 2007 se Sanlamprys vir Afrikaanse Teater (SPAT) bekroon.

Teater-intervarsity by KKNK

Rugby-intervarsities maak deesdae maar min opslae. Dit beloof egter om ‘n gans ander storie te wees in die teater-intervarsity by die Absa KKNK op Oudtshoorn volgende week.

Maties, Kovsies en Tshwane weer finaliste

Die universiteite van Stellenbosch en die Vrystaat en Tshwane Universiteit vir Tegnologie sal dit volgende jaar by die Absa KKNK (uitspook om die Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater vir 2007.

Finaliste vir 2006 Sanlam-teaterprys

Die derde Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater sal vanjaar by die Aardklop-kunstefees tussen die universiteite van Stellenbosch en die Vrystaat en Tshwane Universiteit vir Tegnologie uitgespook word.