Kom stap saam met die Woordfees – die son sak oor Tafelberg, en die volmaan kom op oor die Hottentots Holland.
Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Valiant Swart word bestempel as een van die voorste Afrikaanse liedjieskrywers van die afgelope twintig jaar.
Sprakeloos vertel hoe Tom Lanoye se ma weens beroerte haar spraak en later haar lewe verloor het.
Die bekroonde digter, prosaïs en dramaturg.
Pieter W. Grobbelaar se monumentale bydrae tot die Afrikaanse kultuurskat word gevier in sy tagtigste lewensjaar.
Die eerste KykNET Fiësta-toekennings is die week in Kaapstad oorhandig.
Die gewilde prosaskrywer Margaret Bakkes vier vanjaar haar tagtigste verjaarsdag.
‘n Boeiende dag met studente van verskillende universiteite, vol insiggewende praatjies oor en onderhoude met Nederlandse skrywers en kunstenaars.
Kom ‘Baljaar’ saam met die room van plaaslike en internasionale skrywerstalent op hierdie hoogtepunt van die Woordfeesprogram – die immergroen wenner van die Woordfees.
Elke kind moet ‘n boom hê, ‘n wegkruipplek in ‘n tuin, ‘n plekkie wat nét syne is …
Die 100ste verjaarsdag van Uys Krige in 2010 is ‘n grootse geleentheid.
Dié uiters gewilde fees vind weer op die geskiedkundige Braak plaas tydens vanjaar se Woordfees.
Onlangse kommentaar