// argiewe

Zanne Stapelberg

Hierdie tag word geassosieer met 5 bydraes

Classics & 70’s skud blad

Die jare sewentig is bekend vir skreeuende kitaarklanke, Abba, Sonja Herholdt, Grease en draaiende diskoligte op die maat van die Bee Gees.

Ietsie oud, ietsie blou, ietsie nuut en iets geleen

Die Oude Libertas-amfiteater is vanjaar so spoggerig soos ’n somerbruid.

Diva Absoluta

Zanne Stapelberg is die pêrel van die Suid-Afrikaanse opera.

Iets vir die oor en die oog

Die kern van die klassieke program by vanjaar se Aardklop Nasionale Kunstefees is gebou rondom ‘n uitgebreide Barok-program wat deur die Puk-kampus van die NWU aangebied word.

KKNK sprei sy vlerke in die omgewing

Om die pragtige Klein Karoo-landskap as verhoog te gebruik bied die Absa KKNK vanjaar interessante produksies en werkswinkels in die omgewing om Oudtshoorn aan.