// jy lees ...

Teater

18*

Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za

Die perfekte kuier, chill, chat, dans en ‘n goeie tyd hê; om daai meisie te vry wat jy lankal eye; om te vergeet van die span wat jy nie gemaak het nie; baie booze, baie baie booze.

17 wees is nie maklik nie, jy moet keer vir jou wickets.

‘n Groep jongmense se lewe word skielik gekompliseer as ‘n partytjie skeefloop en ‘n onderwyser van onreëlmatige gedrag beskuldig word.

18* is ontwikkel in ‘n werkswinkelproses met tieners om eerstehands toegang tot en perspektief te kry op hoe die leefwêreld van jongmense vandag lyk.

Met: Stian Bam
Regie: Marthinus Basson

KKNK 2009

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

No related posts.


Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site