Die 2013 kykNET Fiëstas-nominasies vir produksies wat by feeste gedebuteer het tydens die 2012 Feesjaar (Januarie tot Oktober 2012) is:
BESTE AKTEUR
Albert Pretorius (Nagwond)
Terence Bridgett (Master Harold en die Boys)
Tobie Cronjé (My man se vrou se man)
Wessel Pretorius (Ont)
BESTE AKTRISE
Alida Theron (Op dees aarde)
Marli van der Bijl (Putsonderwater)
Amanda Strydom (Voor ek vergeet)
Sandra Prinsloo (Oskar en die pienk tannie)
BESTE MANLIKE BYSPELER
Wessel Pretorius (N is vir neurose)
De Klerk Oelofse (Ubu en die Secrecy Bill)
Johann Nel (Putsonderwater)
Stian Bam (Babbel / Bos / Vrou vantevore)
BESTE VROULIKE BYSPELER
Anna-Mart van der Merwe (Doodsnikke)
Hannah Borthwick (N is vir neurose)
Karli Heine (Op dees aarde)
Wilna Snyman (Op dees aarde)
BESTE REGISSEUR
Marthinus Basson (Op dees aarde)
Wessel Pretorius (Ont)
Pieter Venter (Putsonderwater)
Lara Bey (Oskar en die pienk tannie)
BESTE TEATERONTWERP
Marthinus Basson (Bos)
Marthinus Basson (Op dees aarde)
Johan Ferreira (GPS vir die lewe)
Patrick Curtis (Doodsnikke)
BESTE PRESTASIE IN ‘N MUSIEKGEDREWE PRODUKSIE
Emo Adams (Plekkie in die son)
Amanda Strydom (Wierook en mirre)
Janine Neethling (Wierook en mirre)
Vagina Dentata
BESTE MUSIEKPRODUKSIE
Christiaan Olwagen (Vagina Dentata)
Amanda Strydom (Wierook en mirre)
Koos Kombuis (GPS vir die lewe)
Basil Apolis (Plekkie in die son)
BESTE Solo-vertoning
Marion Holm (Holmakiesie)
Wessel Pretorius (Ont)
Sandra Prinsloo (Oskar en die pienk tannie)
BESTE NUUTGESKEPTE AFRIKAANSE OPVOERING
Wessel Pretorius (Ont)
Christiaan Olwagen (N is vir neurose)
Hel op Hemel-en-Aarde
Marlene le Roux (Plekkie in die son)
Basil Apolis (Plekkie in die son)
Schalk Schoombie (Liefde, Anna)
Louis van Niekerk (Liefde, Anna)
BESTE OPKOMENDE KUNSTENAAR
Christiaan Olwagen (N is vir neurose)
Marli van der Bijl (Putsonderwater)
Wessel Pretorius (Ont)
Winand Grundling (14 Stasies van die Kruis)
BESTE PRESTASIE IN KLASSIEKE MUSIEK
Winand Grundling (14 Stasies van die Kruis)
Consort (Venetian Tonic)
Trio met ‘n Twist (Trio met ‘n Twist)
Kelebogile Boykanyo (Vocal Recital)
BESTE PRESTASIE IN DANSTEATER
Xolani Ntombela (African Rhythms)
Keepsake Minus 3
Mamela Nyamza (Okuya Phantsi Kwempumlo / The Meal)
BESTE PRESTASIE IN VISUELE KUNS
Diek Grobler (Fopspeen Moving Pictures)
Katie Barnard du Toit (Vrees en Verlies)
Paul Emsley (Feeskunstenaar: Woordfees)
BESTE AANBIEDING
Babbel (Nicola Hanekom)
Op Dees Aarde (Hugo Theart)
Ont (Wessel Pretorius)
Op Dees Aarde (Marthinus Basson)
Oskar en die pienk tannie (Lara Bey)
Die kykNET Fiestas toekenningsaand vind plaas op 21 Maart 2013 by die Staatsteater in Pretoria.